Voornemens (Goud)
mik vir jêm op jou brood en bietjie kêrrie in jou kos maak ‘n hondhaarafdraai wat ‘n stofstreep los hou die kaviaar vir die ydel kerkbasaar en hang jou nikswerd jas oor ‘n droë doringbos en elke jaar as krismis kom maak vas wat wikkel en maak los wat sukkel sing elke halleluja met ‘n […]
ʼn Muisvanger vir Bantjiesstraat
(Woordtelling: 1539) Guppy is seker die wêreld se onmededeelsaamste hond. Buiten vir haar ma en ander huisgenote, deel sy doodeenvoudig nie haar spasie met enige ander wese wat op sy eie kan beweeg nie. Die voëls maak nie so baie saak nie, behalwe vir die Hadidas. Die arme ding word bekruip en gejag, maar genadiglik […]
geskenk uit die nag
die nag se belofte het deurgetrek tot dagbreek weer het my oë oopgegaan in lig dankbaarheid laat my bewoë ek en my huis: ons sal die Here dien daarom is daar nog hoop al was die dien nie altyd diens Sy werk deur ons is nognie klaar daarom hoor ek steeds golwe dreun hoor ek […]
crescendo
crescendo geskryf deur Dale Penderis © sag begin ek sing my lag is sommerso my hart tokkel die maat op die vryheid waarin ek glo toe begin ek lag die vreugde uitgestrek my siel vibreer van blydskap die beskutting wat my bedek glo! glo! … hardloop vry in die wind oor berge en heuwels, My […]
sjielings en sikkels
sjielings en sikkels geskryf deur Dale Penderis © stadig maar seker begroet ek die dag rooigoud gekleur deur winter se prag die voëltjies juig saam want die grou het verdwyn toe volson volgrade op hul nat vlerkies skyn hoeveel sjielings in ʼn seën hoeveel sikkels in ʼn maat ʼn onverdiende erfenis aan my nagelaat my […]
my storie ~ my lied
my storie ~ my lied geskryf deur Dale Penderis © kronologies sonder orde agterstevoor sieldodende denke wat my gedagtes deurboor onvas roeteloos sonder rigting gevind die hak-toon voetgang van dié pelgrimskind kaalvoet wees sonder kennis gebrei die pelgrimspad voor haar uitgelei ongeskoolde onbegriptelik maagdelik rein ontnugterde akkoorde haar lewenslied’s refrein toe loop ek Hom raak […]
liefdes-wens
Digsoort: Sedoka liefdes-wens onthou jy my lyf wat in liefde teen jou vlei as ons in eenheid saamsmelt ek voel jou asem as jy fluister in my oor sagvoet saam in ons liefde ©MarleneErasmus 30/07/2023
Sinéad O’Connor se stem raak stil.
Sinéad O’Connor se stem raak stil. Woensdag het die familie van Sinéad aangekondig: “Dit is met groot hartseer dat ons die dood van ons geliefde Sinéad aankondig. Sy was 56 jaar oud. Hulle hartseer was duidelik hoorbaar toe hulle privaatheid versoek het. Die Ierse popsensasie het haar gewildheid verkry in die 1990’s met die lied: […]