Jongste aktiwiteit:

Augustus(Bladsy 7)

  een van die beste rasies wat ek ooit geken het se naam was benno hy was ‘n bok vir sport enige okasie was net sy kos   so gaan generasies van rasies by ons verby die een oortref die ander gee wilder danspassies meer gebare en geraas sweep sy gehoor op tot nuwe hoogtes […]

Hoesê, Moderator? Bylae 1 Die ontsluitende krag van ‘n treffende titel. Skrywers, anders as ander krygers, het beperkte pyle in die koker – die wapens in die arsenaal is streng gerantsoeneer en tóg moet ons verstaan dat die papieroorlog, waar die pen soms magtiger as die swaard is, ‘n werklike bydrae behoort (en kan) te […]

  jy is ongenooid jou aandag onverwags teenwoordigheid verras jy klou soos ‘n neet geen skimp raak of skraap jou selfbeeld   baie het jou al beleef min die diep stryd oorleef wat jy bring verguis en verteer aaklige beelde kruisig my oê jou duister uitkoms verslae met daaglikse ghong nader ewige nag   soos […]

  soos braaklande lê my gedagtes vanoggend wag steeds vir die seisoenale reën koue winde waai sandstorms op dra wolke goeie grond weg   sodra die skaar diep in die grond inploeg wriemelende erdwurms uitpeuel sal rooi huttengrond se reuk my neusgate prikkel   soos grond is my gedagtes lewendig lewegewende groeimedium vir die goeie […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed