Jongste aktiwiteit:

Augustus(Bladsy 8)

  in die eenvoud van jou lees ek myself opgesluit verberg onder skimme alleen wees gedrogte   uit jou betraande oë drup daar jare se liefde onbeantwoord en seer hartseer van verlede   saam met jou in gees sweef ek oor berge en seë van jare se ongeërgdheid wat halusineer   reg word verkeerd waarheid […]

JAMMER                                                              AUG  PROJEK   Jammer:-’n dom woord… ek maak jou so seer die pyn in jou wasig blou oë sal my verteer wens ek kon my jammersalf daaraan smeer die gebroke rif tussen ons weer te heel.   Ergste van al’s is ekself veroorsaak die rif!   Bied my tog’n sluk van jou vergifnis wyn […]

SKULDLAS                          AUG  PROJEK Marthie Joubert Hoe kon sy! Wat het haar besiel? sug Melanie Maree. Haar skuldlas hang soos ’n swaar staaltjalie om haar skouers vir die afgelope vyf en twintig jaar al; ’n las wat sy nie kan afskud nie, want sy kyk elke dag in die oë van die gevolge van haar daad. […]

  jy alleenstaande struktuur van besondere geologiese oorsprong jy was dikwels my lighuis en baken wanneer jy sigbaar word op my pad noorde toe   jy troon oor die bosveld soos ‘n matriag van ouds om jou het die volkies in die sand geploeg maar min geoes   suid-wes van sandrivier se draai lê jou […]

  soos ‘n pofadder lê hy daar genestel in die droë sand windhope bedek soms sy lyf so hier en daar ‘n tolbosgryp   ver uit luderitz se misgordyn kronkel sy lyf, oos na die grens selfs met sy nuwe blink beslag is daar weinig verkeer wat wag   by prieska lê verwagting nog stil […]

Hoe ontstaan skuld? Ek praat nie van finansiële-, statutêre- of persoonlike skuld, wat mense tydens hul lewe aan mekkaar, of aan die een of ander instansie verskuldig is nie. Hierdie rubriek handel oor persoonlike skuld wat op die emosionele vlak van elke mens se lewe geleë is. Hoe doen ’n mens sodanige emosionele skuldlas op? […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed