Siel van ‘n digter in ‘n watergraf.
Haar naam was Ingrid. Sy, wat van kindsbeen af gekonfronteer was met die verraad en liefdelose kant van die lewe. Die klein dogtertjie – Misken deur haar pa, maak kennis met die dood toe dié voor haar ma kom staan. Wyl ouma Gordonsbaai sorg, word haar donker siel gevreet En sy begin daaroor […]
dvdr
in rep en roer is al wat ‘n boer afrikaner nie so erg situasie wil almal terg gryp-gryp; hier is dalk iets! wat trompie en sy makkers nou in Amerika doen maak lefties kwaad bevestig 71miljoen regse stemmers “maak skoon die staatsdiens” dit is jul mandaat nou is sondebokke kwaad waar Elon en […]
In ‘n oogwink Goud
Met een suiwer boog breek die klein klippie die spieëlgladde oppervlak van die dam dit rimpel en stoot klein golfies teenaan die wal waarop die ou man staan ‘n traan sluip treurig oor die plooitjies op sy wang was dit nie maar gister nie? Uitgelate seuntjies met botteltjies vol platannas en paddavis – nou net […]
Berou [silwer]
soos water op ‘n eend se rug watertand-traan vergifnis uit edel gedagtes geklug leë beloftes van deernis druppel-kringend wedywer oortuiging al wyer en wyer syfer woorde weg soos water in leë poele van hoop op later maar herhaling tru-spieël gedragspatrone van gisters en eergisters se spieël ——-oo00oo——- ©Pieter Mostert
ROTSTEKENINGE VAN VRIENDSKAP
Buks Appelblaar is die hoofman van ’n groep Boesmans in die Kalahari in die noorde van Botswana. Pieter sit langs hom en sy vuurtjie, omring deur uitgestrekte saggolwende rooibruin duine van die Kalahariwoestyn. Terwyl sy vuurtjie heerlik voort kletter in harmonie met die uitbundige klik-klak-klik-klak van Boesmantonge, tuur Buks in die vêrte, beduie met handgebare […]
Krapperig
waarvoor die gespratel waarom die gestoei en waar die lekker is dit miskien net ń oorlewing dans op die ritme van muskiete wat sing sing draai om my kop en my kort kort in die rug steek ? die gevolg, ń onkrapbare gejeuk ! dan is alles skielik duidelik slaan net die muskiete dood © […]
Stegie
tieners skop bal geklee in vodde klere konfrontasie is al troos in die stink stegie pleisterverf skilfer, skilder romantiek teen die muur verhale van welslae sterf in die stink stegie die enigste herinner aan lekker is leë lekkergoedpapiertjies dat hier net vullis is in die stink stegie skielik val ń bal by sy voet as […]
Oudword issie vir sissies nie
Oudword issie vir sissies nie Brons. 595 woorde Toe ek ‘n jongman was kon ek nooit verstaan hoekom die skoner geslag so lank neem om soggens klaar te maak in die badkamer nie. Dis roompies, poeiertjies, haartjies en wie weet watter “tjies” nog alles. Ek het wakkergeword, opgestaan, aangetrek, soms hare gekam en dan was […]
wat as
helder skyn oggendson verlig my kamer in goue skyn gedagtes drome in vervliet wil net neig na verdriet wat as – woorde opraak net vaal trane op papier verskyn as lewe soos uurglas saggies by jou oog verby sak hoogstaande woorde met minder emosie verskyn soos verhewe statusse kom en verdwyn […]
Die sout in haar trane Goud
Ek is net n ma Ek skuil in die diepte van jou bitter hart voel die seer van verwerpte smart Ek tuimel oor die afgrond van jou donker gat totdat my asem opraak en my hart aan skerwe spat Ek verdrink in jou trane van opgee (van moedverloor) wanneer die lewe se wreed jou stadig […]