Vasgevang in die skaduwee van tyd
Vasgevang in die skaduwee van tyd Ek bevind myself in ‘n donker, koue en baie beknopte ondergrondse grot. Die plafon is só laag dat ek gebukkend voortbeur in die halfdonker ruimte met die gids voor my en manlief agterna. Ons beweeg op ‘n terrein wat die voetstappe van duisende mense se pynlike geskiedenis dra. Deur […]
Skaduwee van tyd
Skaduwee van tyd “Tyd is ‘n faktor, nie ‘n lewensfase nie!”, vermaan die krieketafrigter grimmig. Die seuns versnel die pas en wen die wedstryd. Daar staan geskryf dat elke ding gemaak is om in ‘n bepaalde tyd te pas. Ook dat die mens ‘n besef gegee is van die onbepaalde tyd. Daar is inderdaad ‘n […]
Realiteit
spore in die sand vergestalt in skadu’s van tyd geïntegreerde polsslag van realiteit —–ooo00ooo—— ©Pieter Mostert
Guadalupe se getuienis (Goud)
opgewonde word die reëlings finaliseer maats wag vir Kamp Mystic om te realiseer afwagting groot en niemand kan meer wag daar is soveel om na uit te sien en nog meer almal arriveer en die spanne swaai hul vlag in saamstaan en kameraderie lê daar krag aankoms word gevier, gereed om te leer van ryke […]
dogma
dogmatiek, dogter van dogma grootoog meisiekind wat almal bekoor gebasseer op beginsels deur owerhede as onteenseglik waar gepubliseer basis van geloof en ideologie dogmaties kom jou verse deurspek van onheilige beloftes van selfontdekte profetiese redes ek is die verkose een – ek is gekies bo almal om my, slegs “ek” na […]
As my tyd uitloop
AS MY TYD UITLOOP Die tieker tik die tyd af en staan nie ‘n breuksekonde stil. en met elke sekonde wat hy aftik, word nog iemand in die wêreld stil. Een word gebore en een gaan dood en gister se môre word vandag se oomblik. Dae, weke, maande, jare vlieg verby en tyd neem weg […]
Die gejaag na wind
Die gejaag na Wind Ek staan die week in ‘n kerk tydens ‘n begranisdiens. Die prediker noem op ‘n stadium in die baie kort boodskap dat die persoon eintlik nie gesterf het nie, maar net oorgegaan het na ‘n ander lewe,’n oneindigende lewe, ‘n ander tyd met ander reëls. En ek weet dit is waar. […]
Asemloos
Die siel wag soos ‘n naelloper; gefokus, kalm en geduldig vir die afset skoot na die ewigheidspoort tyd vou in soos ‘n hemelse boek en tussen twee halwe woorde se stilte hang ‘n asem – die laaste een stadig stap ons deur die skeur van tyd oor die vloer van verganklikheid is dít […]
vind
soek en jy sal vind kry jy waarna jy soek digter jy soek en soek daardie onbereikbare immergroen vers wat maar nooit verskyn woorde wat tref insigte oorgedra digter bereik jou doel daardie ontmoeting van geesgenote binne woorde gedagtes lewenswaarhede “o koud is die windjie, en skraal” priemgedagtes vertel verhaal digter […]