Jongste aktiwiteit:

Julie(Bladsy 8)

    ontwaak, bewus word, besef om saam te wees en te deel verrykende gevolge van wat gebeur ervaring van naby-verbondenheid kragtige werking beywerende gees wat is my doel bemoedigging met liefde verbind om te verstaan wat verborge skatte is insig in kennis van wat reg is is jy bewus   © Tearlach.    

    drome wat bewerig assimileer oor my duine wandelpad klink op in dromspel van golwe brekend oor gepoleerde rotse elke klank weerklink in klanke wat gedagtes saamvoeg eindelose patrone van verlede wat telkens nuwe hoop vereenselwig   © Tearlach.    

Beste INKers Ek het besluit om die evaluerings-kriteria wat ek inspan met julle te deel. Dit mag dalk net help wanneer jy jou volgende inskrywing aanpak. GEDIGTE: 1. Beeldspraak en taalgebruik: Hoe kragtig, oorspronklik en treffend is die beelde, metafore en woordkeuses? Goeie poësie skilder lewendige prente of roep sterk emosies op met presiese, kreatiewe […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed