Jongste aktiwiteit:

November(Bladsy 2)

Wink uit end Hoog, wyd, blink, gevlek deur tyd, Tapisserie van idees, abstrak verweef met bloed, Sewentigduisend vensters verflenter deur nyd, Rooiligte flikker dof, tooi hoeke in gloed. Wolkekrabbers prik hemelhoog, Verligte bakens teen die dofswart hemelruim, Waar lawaai sonder ophou swoeg, Luide simfonie van lewe, bont, wild, skuim. Duur reklames basuin hul boodskap flink, […]

    word stil in jou vlerktog kind alles wat jy sien is ondeurgrondelik alles lank reeds voor jou tyd bepaal wees goedhartig, beleef en liefdevol vrede, vreugde en geluk op jou pad klim die berge voor jou met moed voltooi elke tydvak met eer wees dankbaar vir elke mylpaal wat jy bereik oefen jou […]

As ons Kerstyd nader laat dit my altyd dink aan ’n tyd – miskien was dit net gister, miskien veertig jaar gelede, toe Kersfees by ons huis begin het lank voor Desember. Meeste van ons kinders was nog klein, vol opgewondenheid en so seker dat Vader Krismis bestaan. Ons het gewoonlik die kersboom vroeg opgesit, […]

    sporadieser as dit kan dit nie sporadiese Kaapse Dokter besoeke maak weskus stowwerig en vol neusstof heeltyd, altyd, eentonig met rukwinde soms wat dakplate laat krul en riel van plesier deur elke skrefie kom die fynboshare stuifmeel so fyn soos talkpoeier ruik my lyf later soos parfuum pure sondag-kerk-ou-tannie se reukware uitgeknip sporadiese […]

    uit niks is jy geskep bondeltjie vreugde vergroei tot kreatiewe manlike sellegroei genoeg is nooit genoeg vir jou meer en meer groei versien meer en meer kreatien daarmee wil jy die wêreld bedien   © Tearlach. (Kreatien is ‘n organiese verbinding wat, in gewerwelde diere, die herwinning van adenosientrifosfaat fasiliteer, hoofsaaklik in spier- […]

    die Saaier saai op voorbereide grond die saad sit uit in klam aarde en bot die botsel veg en steek sy kop uit word dikwels deur wurm ge-oes   die Saaier gee dikwels reën en sonlig wortels versterk onder die grond stoot weer, en weer blare uit die boer kom verjaag wurms   […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed