Krapperigheid
eensaam op sy duin sit seemeeu en droom dog iets krap in sy kop dit wil net nie stop die golwe sleep wit some uit gereelde klanke verberg nie gedagtes nie vertroue om te vertrou is meestal moeilik vertrou moet soos respek verdien word een byt te veel en vertroue is daaree heen […]
Eden Goud 1105 Woorde
“Hoe vêr nog Pa?” Klein San-Marie vryf haar enkels. Dit is nou al drie weke van ongenaakbare son. Die bandana om haar neus en mond ruik al na sand en stof. Sy trek die breërandhoed oor haar oë. Die son is ekstra skerp vandag. Spikkels snork liggies toe sy aan die leiband pluk. Hy slurp […]
Die windpomp roep my naam
Die Windpomp Roep My Naam Tik-tak, tik. Gesels ou watermaker by die dam. Singend draai die groot waaier in die wind. Op sy tyd pomp hy water van doer ver onder die grond gevind. Die windpomp roep my naam: “Welkom tuis. Hier op geleende aarde sal jy nooit weer vergaan.” Bou nou voort aan weer […]
Julle wat die branders so ry
Julle wat die Branders so Ry Julle wat die branders so ry, eens gelede was oues ook nog vry. Gebaljaar daar waar julle nou oor die branders gly. Son en roomys op die strand. Piekniekbroodjies in die hand.Voete in die sand. Hier op die strand sit ek vandag en dink aan ‘n lewe terug. Jy […]
Wanneer liefde soos wolke om die maan kom hang
Wanneer Liefde soos Wolke om die Maan Kom Hang. Verlief en tog so verlore. Gedagtes raak verbode. Wat as… In soene verdwaal hul. Mooiste woorde beloof hul. Die hier en nou verdoof hul. Sou die liefde soos wolke om die maan kom hang, skyn die naglig die waarheid uit. Al kom daar donker wolke, sal […]
bergrant
waar ek aan jou voete rus jou blou skynsel in my oë is jy van klynsaf heel getoë toegevou in skadus so knus stap ek oor jou hemelboog op voetpaadjies van weleer al word my hart nog so seer kan ek jou prentjie nie afsoog o, bergrant van my hart se […]
Goeie more son
Goeie More Son Deur: Ryno du Plessis Liewe Son, die nag was baie lank. Met tye was ek baie bang. Terwyl jy slaap, speel die lewe met my skaak. Van kranse af geval, opgestaan om weer te val. Hierdie keer was ek bang ek sien jou nooit weer. Ek sien jou dowwe strale. Jy kom […]
Daar op oom Piet se plaas
Daar op Oom Piet se Plaas Vanaand as die trekker huistoe kom, hang stof nog oor die land. Die boer verdien vandag sy rand. Besig om te plant op sy plaas se lappie sand. Koolstoof se rokie trek. Oom Piet het klaar gewerk. Die reuk van sweet en diesel hang nog vars aan hom. Hy […]
Ek onthou nog vir oom Jan
Ek Onthou Nog vir Oom Jan Ek onthou nog vir Oom Jan. Kon hy nou vir jou’n storie vertel.Hy kon hom haal, keer op keer, daar ver amper op die draai. Snuifblikke en sakdoek kan ek goed onthou. Wanneer hy lag, dat die trane loop. Van vlieg het hy gehou, al was dit ook met […]