Jongste aktiwiteit:

2026(Bladsy 19)

Martie Monroe Eintlik was sy Martina Hester Koekemoer. Hulle het gebly daar by die dam, bekend as die Damduikers. As kind was sy alles behalwe ‘n swaan, meer geneig na ‘n gans. Met vuiste kon sy veg en verder as al die seuns klippies spoeg. Volgens die dorp was daar vir die witkop met sproete […]

    oor die eter van gedagtes word dit luid uitgesaai die blye boodskap van hoop, geloof en liefde   dit vibreer oor sand duine van dreunsand en rooisand klowe word oorbrug in stof berge en strome oorgesteek   wie is dit wat so helder profeteer uit Sy mond – Sy engel se mond na […]

    uit dieptes van verlede kom liedjies lankal vergeet oor koring gerwe en stroompies waar water onderdeur bruggies spoel om nooit weer terug te keer nie   gedagtes gans versonke onder herinneringe van mooi en dikwels ook traumatiese verlede van bloed bevlekte gebeure uit oorloë bedek onder lae politieke retoriek   om alles te […]

Leopold se Appels Groot grashoed met sy rooi-grys blokkieshemp, denim en oorpak. ‘n Welopgevoede man, mooi gebou. Sy spiere laat die nooiens se bene vou. Bruin gebak deur die son, staan Leopold elke dag krom in die boord. Met appels betaal hy sy brood, voorsien hy vir sy gesin. Pa van vier, leef hy elke […]

Foto’s in my gang Op die koppie sien ek hom staan. Die Engelsman met sy bofbalpet, kakiebroek en -hemp. Swart kruisbande. Mooi versorgde hande. Amper soos ’n tydskriffoto. Bergtoppe agter hom, perfekte foto vir ’n raam. Ek groet en stel voor om ’n foto te neem. Dit was regtig mooi. In gebroke Afrikaans vertel die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed