Jongste aktiwiteit:

2026(Bladsy 18)

Japsnoet Ai, was jy maar nog eers ‘n bietjie klein. Met ‘n sagte lyfie, soms teen die slaap baklei. Op jou toontjies waggel jy oral heen, vingertjies probeer aan alles vat, met ‘n gewankel en gespartel. Tandjies sny, doekies bly nou vuil. Kon ek tog maar net jou seer vir ‘n tydjie verruil vir iets […]

    uit jou bol kom die Madonna-lelie toonbeeld van reinheid en maagdelikheid ook Die Fleur-de-lis, simbool van mag, soewereiniteit en goddelike regering gedrapeer op wapenskilde, vlae en klere van Franse konings jou suiwer wit skoonheid simboliseer ook soms lewe, dood en opstanding in Griekse mitologie: moederskap, vrugbaarheid en goddelike oorsprong kunstenaars gebruik jou kortstondigheid […]

    elke oggend baie vroeg word jou gedagtes wakker oggendmens is jy wel energie wat bloei en blom met dagbreek   jou liedjies wat jy sing verdwyn soms in die hoë lug wanneer jou woorde opstyg, vervloei en oor ‘n dowwe wêreld uitbasuin wat in jou gedagtes aangaan in ’n taal wat min verstaan […]

    holrug geryde pret speelse geroesemoes so speel die kat in jou oor berge en dale van menswees vanself   selfs in die winter van jou lewe speel dit aan geen einde aan jou kattekwaad geen ontnugterende denke gewetenlose skattejag van selfplesier   in neon geverf stap jy glimlaggend aan sorgelose argelose bestaan geen […]

Lady Ann Ouderdom kon haar nie pootjie nie. Vir haar was dit net ‘n nommer. Niks in hierdie lewe kon vir Lady Ann kommer bring nie, behalwe sou jy haar tannie noem. Van styl het sy gehou. Party sou hul koppe draai, en die tannies met krimpelienrokke sou agter hul hande praat. Met ‘n glas […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed