Jongste aktiwiteit:

Vreugde

Vreugde

O, die sorgelose vreugdelag
van die jonkheidsdae die
lewe was een lang lentetyd
met liefde altyd in die blom!
Die jeugtyd is verby maar die
hartsvreugde het gebly soms
die lag met ‘n traan maar altyd
het die son weer deurgebreek – – –
Humorsin en patos meer verfynd,
minder robuus, is die lag meer
begripvol met, as vir die situasie – – –
Deur voorspoed en teenspoed heen
was vreugde die reddingsboei wat
verlos het uit die emosionele stormsee – – –
My lewensvreugde is steeds in my hart
as helende opbeurende metgesel,
ongeskonde- – –

Janetta – Helena [Babs]




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tokkies het ‘n nuwe publikasie gemaak