Die Illusie
Vlugvoetig draf jy deur my drome,
nag na nag
Terg jy speels en sonder ophou,
of te wag
En al wat oorbly die illusie,
van jou daar wees
En die reuk,
van jou parfuum
© F Jansen van Vuuren
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.