Jongste aktiwiteit:

Wat is…

Wat is Kersfeestyd… Net ʼn joligheid
met kuier en plesierige gekras?
Want deur die drinkery, gevloek en bras
word smerig ontbloot ons skynheiligheid…

Ag, verlorenes, los dié varkenskos;
vlug na die Kruis en word feest’lik verlos!




2 Kommentare

  • Loretta Szikra

    Baie baie ware woorde Paul, goed geskryf. Soveel mense misbruik kersfees en het geen respek daarvoor nie. "Want deur die drinkery, gevloek en bras word smerig ontbloot ons skynheiligheid…" En Kersfees is n tyd om dankbaar te wees, met ons geliefdes te deel. Om koekies en melk vir Kersvader te los en dit self skelmpies op teverorber wanneer die kleinkinders nie kyk...

  • Toom

    Al hoe oorverdowender word die trommels en e-basse; al hoe verblendender word die skynwerpers en lusiferiese lokligte . . . Innerlike vrede kry ons aanskynend slegs hierbinne in die eie stille kamertjie. Waar vreugde sou moet wees, is nou swaar arbeid ,in die sweet van ons aangesig'. Moedhou vriend! GvT

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Tertia het n geregistreerde lid geword

  • Juanri het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pikettie het ‘n nuwe publikasie gemaak