perikoop
aan My het jy beloof
getrou te herdenk
maar jou perfide
waar jy beweeg
aan periferie
van My
hart
vorm
nie meer
deel
van My
perikardium
©Teárlach
(Pred. 5 : 5) Dit is beter dat jy nie belowe nie as dat jy belowe en nie betaal nie.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.