Besoek
Besoek.
Kuiergaste is altyd welkom
want mense is vriende
geselskap is nodig
wees gasvry
bereid om aan te pas
stel jouself oop
geleentheid tot kommunikasie
praatprestasies, gedagtes ruil,
Besoektyd is kosbaar!
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.