Jongste aktiwiteit:

EK SOEK JOU

EK SOEK JOU

Ek soek jou
in die eensame dag
soek jou in die donker nag
soek jou in my eensame vaart
jy is hier in my mooi legkaart

ek soek jou liefde ek is apart
jou liefde diep hier in my hart
soek jou in my hart se gange
soek jou soentjie van verlange

jy verdwaal hier in my hart se snare
jou bloed vloei hier warm in my are
jou gesoek vir al hierdie jare
ek en jy het mekaar gevind
en ons is nou saam verbind

@Eleen van Deventer Vorster




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed