my skip kom nie
kaveer hy voort met die wind
deur seestrome aangedrewe
medepligtig aan die lewe niet
kaveer hy voort met die wind
opgeneem deur fatamorgana
sonder stuurman of mediaan
kaveer hy voort met die wind
deur seestrome aangedrewe
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.