Jongste aktiwiteit:

Papier plesier

Was die lewe maar
soos stukkies papier
gekerfde en saamgepersde papier
wat ‘n herwinde vorm aanneem

‘n Lewe van pure papier plesier
al Frommel die wind jou op
en laat jou in ‘n verlate voetpaadjie neer
of in die drommetjie by die deur

Ek staar na die blinde stuk papier
met ‘n pen wat kwyl
ek probeer skryf
wil plekkies van my hart
in gaatjies van woorde wegsteek




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed