Asagao – brons klas
‘n band van liefde
verweef die son se warm gloed
kortstondig jou blom
©callie 2018
4 Kommentare
-
-

Loretta Szikra
Nog n pragtige ene hier.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
‘n band van liefde
verweef die son se warm gloed
kortstondig jou blom
©callie 2018
Nog n pragtige ene hier.
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2018 - Haikoe projek