Maak nuut my siel
Waar winde woes waai
skeur dit jou uit my lewe
en maak nuut my siel
©PcV
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Waar winde woes waai
skeur dit jou uit my lewe
en maak nuut my siel
©PcV
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Augustus 2018 - Haikoe projek