Jongste aktiwiteit:

‘n Nota op jou kopkussing (8)

As jy vir my jou liefde gee,
dit net aan my sou toevertrou
sal ek vir jou my alles gee
my sielsgenoot, my Engelvrou

©27/12/2018 Anton Bosch




1 Kommentaar

  • See-Jay-El

    Sjoe, watter besondere uitnodiging! Ongelooflik die belofte "my alles vir jou gee" en dan die sagte liefde, bewondering, agting wat deurslaan in "my sielsgenoot, my Engelvrou" Hierin verklaar die verteller dat sy geliefde iemand is wat hom ken en verstaan, want sy is sy sielsgenoot, maar in dieselfde tyd is sy so besonder soos 'n engel. Waar engel die verpersoonliking is van skoonheid en reinheid. Jy het 'n ongelooflike slag met woorde. Dit is werklik so mooi.

Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed