VERBEEL
VERBEEL
Jy sal jou wat verbeel
dat ek my lewe met jou gaan deel
nooit ooit sal jy my enigsins verveel
saam sal ons tussen die branders speel
die seestrome gaan vir ons ‘n liedjie speel
op die harmonie en ons hartsnare streel
is jy vasgeplak in my hart net soos ‘n seël
jy het my hart vir altyd gesteel
© Eleen van Deventer Vorster
22/02/2019
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.