Jongste aktiwiteit:

Die wewer

Die Wewer

Sy weefmasjien is ‘n moederskoot
En die draadjies waarmee Hy wonders wek
-vlees van vlees en bloed van bloed-
magiese kodes in weefselspiraal vervleg.

Die weefproduk, onvervangbaar,
van groter waarde as die die mooiste mat,
word in die presiesheid van die tyd
tot die grootste kunswerk ooit gevleg.

Van moerbei tot fetus tot mens
Met die vlytigheid van ‘n meester
En die liefde van ‘n vader
Deur die wysheid van ons Heer

Is elk kosbare mens uniek geweef.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Coenraad Lid se profiel foto het verander