Jongste aktiwiteit:

Tog so ver

Ek kom kniel voor jou na ‘n rowwe lang stap, hier waar alles om jou groen is, en voete so pap. Ek swem in die waters, en jy was af hierdie bloed, die seerste sal maak, wanneer ek jou moet groet. Ek drink vanuit jou gees se vloeiende spruit, soos die liefde van ‘n man, vir sy mooie bruid. Lewe is gelukkig en helder om jou, hoe fluister die wind die woorde “sal jy met my trou”. Ek weet ons is nog so vreeslik ver en tog so vreemd, een ding is verseker, by die Here bly ons geseënd.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tokkies het ‘n nuwe publikasie gemaak