stem te koop
daar is ‘n stem
waarin almal belangstel
almal wil dit so graag besit
maar dit is nie te koop
die stem van ware
liefde
liefde vanself
so uniek
geen
aanbod
of geld kan
dit ewenaar nie
net liefde
vanself
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.