Jongste aktiwiteit:

wispelturig

baie vroeg lê skadus lank
tussen duine en strand gevleg
stadig skuif en verkleur dit geheel
na ligter strepe wat spoedig verdwyn
dit gebeur elke oggend soos die son skuif
niks anders as maar net die tyd en seisoene
heel anders as die wispelturigheid van ‘n vrou
wie se gedrag en karakter telkens verander
en bykans elke dag op nuwe reëls werk
eeue oue werklikheid wat geen man
selfs nie Salomo kon verklaar
voor Grieks daar was
om dit ‘n naam
te gee

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed