Jongste aktiwiteit:

winter in oktober

yskoue windjie waai
duin se sitplek word koud
die golwe is onstuimig en hoog
ver in die ooste lê wit op die berge
baie ver noord versmelt teerpaaie in hitte
ervaring van albei het my siel verkwik
met baie jare se akklimatisering
van smeltende hitte golwe
snerpende kouefronte
klimaatsverandering
en veroudering
van liggaam
en gees

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed