Jongste aktiwiteit:

MUSKIET

MUSKIET

Jou wrede muskiet
ek slaan en klap jou verniet
jy wil jou angel diep in my skiet
sing jy zoem-zoem in my ore ‘n lied

bekruip my beddegoed
ek moet dit vinnig verhoed
ek moet natuurlik hiervoor boet
muskiet suig so lekker aan my bloed

in die donker op die stoep
slaan en klap ek jou verwoed
ek spuit gif oor die pes in oorvloed
met die vlieëplak is jy nou finaal gegroet

©️ Eleen van Deventer Vorster
06/11/2019




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed