Jongste aktiwiteit:

oemf

op sy duin sit daar ‘n man
sy lewe lê uitgestrek oor die see
elke golf wat breek met elke donderslag
bring iets nuuts wat hom besig hou
gedagtes gaan terug na verlede
lewe vol uitdagings en oemf
dan weet hy daar is geen
betekenis daarin om
maar net normaal
te wil wees nie
geen oemf
wat adrenalien
moet laat pomp nie
sonder ‘n nuwe uitdaging
sonder die nodige vrae
die vraag na insette
spesiale insette
bly selfs see
maar vaal

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed