twee nul twee nul
so eenvoudig val die syfers
dit glip sommer oor die lippe
nog ‘n nuwe dekade aan die kom
daarmee saam nuwe uitdagings
nuwe pyne en skete onverwags
nuwe redes vir dankbaarheid
alles nuut – net lewens klok
hou aan tik-tak
tot sy veer
ontspan
©Teárlach
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.