Jan
Jan Alleman het ‘n blink plan
waarmee hy graag rugbaar wil gaan
maar sy wil is mank
en sy moed geknak
want oral kry hy net teenstand
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Jan Alleman het ‘n blink plan
waarmee hy graag rugbaar wil gaan
maar sy wil is mank
en sy moed geknak
want oral kry hy net teenstand
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Februarie 2020 Limeriek projek