Jongste aktiwiteit:

Bloed kruip, water loop

Bloed kruip, water loop

My broers is saam my deur dik en dun,
al praat ons soms maar min.
Wanneer ek hul wolkpos met probleme,
is hul gou op, met hul ondersteuning

Ek`s ouer as die ander drie
en tweede is langste van vier.
So is daar `n tweeling,
stoutste van almal hier.

Ons is almal ouer as wat ons wil wees,
maar dank Vader ons is nog almal hier.
Nie een van ons stories is getëel,
en niks is verseker fluweel.

Saam sal ons staan,
saam bou ons `n muur.
Hierdie klomp,
verruil ek nie eens vir bier.




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed