Jongste aktiwiteit:

bittersoet

–
dit is vrolik
vrolik die lewe
al dans ons
op spykers ewe
–
glimlagte alom
suur gesigte verdwyn
al proe ons dom
aan aalwyn se wyn
–
©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed