deur IronLady vir Gedigte Merkers: Geloof/Godsdienstig, Natuur Share: verwante: grond Die duif en die doop 30 Junie 2021 1k gesien 0 Komentare 0hou van Sonsopkoms As die son opkom oor die hemel se koepeldak en skyn oor die gehuggie waar ek plak ruk my hart krampagtig saam dat ek voor sulke skoonheid mag staan. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende