Jongste aktiwiteit:

brakkenjan


dou voordag
krap hy teen my bed
tyd om op te staan man
my blaas wil bars jong
heel nag uitgehou
swaar lig ek my
uit die warm
komberse
vinnig
af met die trappe
agterdeur oopgooi
vinnig op met die trap
vir oulaas weer inkruip
met die salige gevoel
van ‘n nog warm
kussing onder
my oor

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed