Jongste aktiwiteit:

ver


oor die blou golwe
sweef ek as meeu

soms voel dit asof
ek te ver weg gaan

sien ek die plekke
déjá vu geskerm

voel dit alles groot
te groot vir my kop

reis ek na nêrens
op wolke van mis

dan begin ek sien
daar waar alles is

daar was Hy reeds
voor tyd daar was

dan reis ek saam
ewigheid op pad

grootsheid vasgevang
op sweeftog na Hom

©Teãrlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tokkies het ‘n nuwe publikasie gemaak