Jongste aktiwiteit:

tergende liedjie

–
die branders terg my
elke uitspoel soompie
wit borrelende skuim
baken elk sy eie strepie
–
die diepste verlange
ver van my is U nou
eeue ver verwyder
net waar liefde skyn
–
Meester diep verlange
U stem wil ek nog hoor
weergalmende wysie
skreiend kerf die note
–
©Tearlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed