Kind van die lig …
M – y naam beteken kind van die lig –
A – l voel dit soms of die lewe my wurg
G – ee God elke dag vir my nuwe krag
R – aak Hy my met Sy liefde aan
I – n verwondering as ek voor Hom staan
E – k sal Hom met my hele hart aanbid
T – erwyl Hy my toelaat om by Sy voete te sit –
H – y bly die Allerhoogste God en Heer
A – l worstel ek elke dag, weet ek God dra my deur die lewe se seer …
MC Marx (C)
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.