Rede Vind
gode mites
pontifiseer die doel
uit die ewigheid tot nou
in halwe holistiese kringe
aurora australis visioene
flits buig en verdwyn
van eergister na oormôre
bittermin vandag
eina krap ons
in muskiet skrums
na ń bal
vir rede
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.