deur Zebulon Kochk vir Gedigte Merkers: Droom, Natuur Share: verwante: grond Die duif en die doop 20 Julie 2022 489 gesien 0 Komentare 0hou van Droombeeld Ek mymer oor jou waar jou rok sleep in stof talryk soos seesand jy kan niks sien nie maar toe ek wakker word laat ek jou lewe in die goudpleetblare van herfs met my seisoengerigte gedigte. © Zebulon Kochk Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende