deur Zebulon Kochk vir Gedigte Merkers: Dankbaarheid, Hoop, Seëninge Share: verwante: grond Die duif en die doop 13 September 2022 503 gesien 0 Komentare 0hou van Immeroorvloedige seën Kyk, die Vader verander verskroeide grond in poele van riet en dorslande in waterforteine juigende skepping vry en my trane keer t’rug na sy geboorteland waar ek buigend bid op ‘n bergpiek ©Z.K Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende