deur Zebulon Kochk vir Gedigte Merkers: Dankbaarheid, Hoop, Seëninge Share: Related: grond 14 Augustus 2019 Die duif en die doop 19 Julie 2019 13 September 2022 120 views 0 Komentare 0likes Immeroorvloedige seën Kyk, die Vader verander verskroeide grond in poele van riet en dorslande in waterforteine juigende skepping vry en my trane keer t’rug na sy geboorteland waar ek buigend bid op ‘n bergpiek ©Z.K Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Previous Next