deur Tearlach vir Gedigte Share: verwante: Verbode offers. (LIEFDE) Ek soek vreugde 22 Mei 2023 539 gesien 0 Komentare 0hou van wil wil ek weet van alles om my of wil ek liewer vergeet wil ek self besluit oor elke ding wat gebeur of wil ek liewer kop versteek ons wil was sterk dit het ons hier gebring toe glo ons mense wat versin wat wil jy nou wees of bly jy meestal bevrees dan laat die wêreld jou verwees waar daar ‘n wil is is daar mos ewig ‘n weg om jou wil weg te gee is aweregs ©Teárlach. Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende