Jongste aktiwiteit:

Droom Verkoop

kafee tafels staan gereed,
koffie en kossies op
skerp gerei wag

ek sit stil,
gedagtes vasgevang
in gevoelens skerp verwoord

ander werkskaf,
bevorder sake belange
tussen blink pak manne

kritikus beweeg,
tuur befoeterd na die skrif
geklad met middernag sweet




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Isha Welman het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Tokkies het ‘n nuwe publikasie gemaak