bokkie
bokkie ry jy saam
my liefste meisie
sing ek my liedjie
soekie is haar naam
bokkie wys jou kuif
wind vleg jou hare
kyk hoe waai skare
wanneer soekie wuif
prins trippel so hoog
sy stert staan ‘n boog
soekie my fraai nooi
©Teárlach
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Marlene Erasmus
Dit is oulik! Met watter program maak jy die liedjie? SUNO?