Jongste aktiwiteit:

dowwe

 

‘n dowwe skoot tref nie

‘n dowwe skoot verwek nie

.n dowwe skoot weerklink nie

‘n dowwe skoot bly verdwyn

 

hoe dowwer die klank – hoe dowwer

van baie harde klanke verdoof gehoor

harde eentonige skerp klanke maak skade

krap op ‘n sinkplaat skryn jou oordrom

 

my dowwe oor luister intens

teen veel hoër inspanning as ander

ontleed dit wat is teen dit wat hy kan onthou

breinselle ontwikkel en pas aan daarby

 

hoe ouer, hoe dowwer

is mos nie altyd waar nie

filters van gehoor pas net aan

 

© Tearlach.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed