Ouma Ralie
Ouma Ralie
Deur: Ryno du Plessis
Ouma Ralie se hart ry rondomtalie as haar kleinkinders kom kuier hier op haar klein plasie.
Met hoendertjies boer sy groot. Hulle is so mak, sit selfs op haar skoot.
Hande vol deeg is sy altyd aan die bak. Dit bring haar geldjies in die sak.
Daar onder die groot groen boom leef Ouma Ralie doodgewoon.
© Ryno du Plessis 2026
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.