Jesus skep ‘n weg
Jesus skep ’n weg
Deur: Ryno du Plessis
Al voel die lewe soms hoe erg, weet Jesus maak vir ons ’n weg.
Sou jy soms wil treur oor hoe die lewe verloop, maak dan seker jy is nog op die pad wat Jesus lei.
Staan dan vas in geloof; dit is wat God beloof.
© 2026 Ryno du Plessis. Alle regte voorbehou.
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.