Jongste aktiwiteit:

LIEF

Ek het jou lief
vlinders in die maag, omkrul tone lief
lipaflek lus, erotise pulpitasies lief
hartstilstand, vonkel in die oë lief

vlinders in die maag, omkrul tone lief
verslaaf aan jou teenwoordigheid
hartstilstand vonkel in die oë lief
van hier, tot by die maan en terug

verslaaf aan jou teenwoordigheid
lipaflek lus, erotise pulpitasies lief
van hier tot by die maan en terug
ek het jou lief

©HMellet
(Digvorm: Pantoen)




Ek is maar net 'n kaalvoetkind van Namakwaland, verslaaf aan die reuk van ink op papier en honger vir woorde wat siele versadig, of dit nou uit my pen kom of joune.

1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Wilma het n geregistreerde lid geword

  • Carlien Lid se profiel foto het verander

  • Christa D het ‘n nuwe publikasie gemaak