JY BREEK DIE DROOGDE
In ’n wêreld vol woestyne, is jy my grootste oase
my lafenis in lewensdroogtes
vir my is jy meer as net ’n fase
jy, koning van die land van melk en heuning
©HMellet
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Liefde projek